Anton Botha & Jason Bradley – Live Performance

Come check out Anton and Jason showing off their special edition Fenders and years of experience.

What to Expect

  • Choosing the right guitar
  • Getting the right sound
  • Playing the right style
  • What pedals I use
  • What string gauge

The Details

Date: 31 October 2020
Time: 11h00
Venue: Bothners, Centurion
Cost: FREE

This workshop is one of several Guitar Frenzy 2020 events.

About the Artists

Anton Botha

In sy laerskool dae het hy alreeds saam met groot name soos Coenie de Villiers, Anneli van Rooyen en Randall Wicomb opgetree.

In 2003 is Anton aangewys as een van die tien ATKV Crescendo finaliste. In 2008 word hy genomineer vir ‘n SAMA-toekenning vir die Beste Afrikaanse Pop Album vir Jakaranda en in dieselfde jaar word hy vereer met ‘n goue plaat vir sy bydrae tot die albums Country Kersfees en Country Konings 1, wat albei onderskeidelik meer as 20 000 eenhede verkoop het.

Anton is in 2016 benoem as ‘n kandidaat in die kategorie vir beste Rock-album tydens die jaarlikse Ghoema-toekennings. As ‘n baie gewilde liedjieskrywer is sy musiek al deur verskeie van ons land se bekendste musieksterre opgeneem. Hy het onder andere vir Juanita du Plessis, Karen Ferreira, Thys die Bosveldklong, Wynand Strydom, Karlien Husselman en Izak Davel geskryf.

Hy het al toere saam met die gewilde Robbie Wessels, Wynand Strydom en Thys die Bosveldklong gedoen en het gou in die publiek se harte ingekruip met sy see-blou oë.

Resensies van Anton se musiek is al gepubliseer in tydskrifte soos Vrouekeur, Rapport, Rapport Tydskrif en nog vele meer en hy is ook al te sien op televisie programme soos Jukebox, Kwela en DKNT2 op KykNET. Anton se musiek kan gehoor word op talle radiostasies en hy het ook al verskeie top tien plekke behaal op treffersparades. 

Anton Botha is verseker hier om te bly.

Jason Bradley

Jason Bradley has been in the music industry for the past 18 years. He has traveled to many places to share his music, including Nashville, Texas, New Zealand and many more. He is endorsed by Fender and Jean Village Music. His new album is soon to be released. Jason is a phenomenal guitarist, and he has mastered the art of hybrid picking (chicken picking).

DON'T MISS OUT! GET MORE LIKE IT SENT TO YOUR INBOX
with our weekly email newsletter.